Friday, July 20, 2007

BAIE GELUK!!!

Girl, baie geluk dat jy die Top 10 behaal het!!! Ek is trots op jou my slim meisie!! Harde werk = goeie resultate!

4 comments:

Anonymous said...

Die girl slaap vanaand by 'n maatjie. Sal seker môre hier inloer.

Anonymous said...

Hi, Fairygirl!

Pappa sê gaan vang 'n haas. Hehe.

Sussa het by haar maatjie gaan oorslaap, ek slaap vanaand by Mamma-hulle.

Ek stem saam met Fairygirl mense moet waardeer wat hulle het.

Love ya
Danica

Anonymous said...

Geluk met jou slim meisie, Fairy!

Anonymous said...

Hi, Fairygodmother!

Dankie en ek is van plan om hierdie kwartaal weer Top10 te haal.

Lekker week!

Liefde
Moné