Tuesday, July 17, 2007

Wie sal ooit die liefde kan verstaan..
Nader as 'n hartklop..
verder as die maan...
Is die liefde net 'n fantasie..
dis nie altyd maanskyn en rose nie..
Ken julle die liedjie van Laurika Rauch..? So mooi... die woorde... en so waar...

1 comment:

Anonymous said...

Stunning, ek is mal oor daai liedjie. Dink ek sal hom moreaand sing by kareoke...
mwah xxx