Wednesday, July 18, 2007


So lyk 'n netbalspeler van formaat mos! Girls... ek wil weet wat die telling was, weet sommer julle gaan wen, want ja, julle "kick ass"!!!
Wens ek kon daar wees! Lief julle baie!!!

4 comments:

Anonymous said...

Hi Fairygirl!

Was daar regtig nie 'n beter foto nie? *bloos*

Hou duim vas - sal laat weet.

Luv ya!
Danica

Anonymous said...

Hi Fairygodmother!

Ons gaan ons alles gee. Slaap Vrydagaand in die koshuis. Gaan lekker toktokkie speel! hehe

Liefde
Moné

Anonymous said...

O, amper vergeet ek: EK IS TOP10!!!! Lekker Kaas&Wyn-aand vir Mamma-hulle volgende Donderdagaand by die skool saam met al ons Top10-leerlinge. Kan nie wag nie.

Ouma het 'n goeie job gedoen! Sy moet weer in die eksamen kom kuier.

Liefde
Moné

antjiesomers said...

Hi daar

Ek het vir jou 'n comment by die 'beatches' gelos.....