Monday, July 16, 2007

Net 'n spesiale verwelkoming aan Dizzle en Bibble!
Mal oor julle name! En ek weet waar julle dit kry ;)
Hoop julle kom kuier gereeld vir my hier!!
Lief julle Baie!!!

2 comments:

Anonymous said...

Hi, Fairygodmother.

Ons soek nog feetjieprentjies asseblief?

Love you lots like jelly tots

Moné

Anonymous said...

Hallo Fairygirl!

Ek sal verseker hier kuier. Gee vir Calista en Marko 'n soen. Die skool het weer begin... bleh!

Love you!

Danica