Friday, September 21, 2007

Tel nr

Vir die van my maatjies wat met my telefonies in verbinding wil tree...
my nr is 0822660338

9 comments:

Anonymous said...

Dankie maaikie.

Lekker dag.
xxLLxxx

Dame met 'n wil! said...

Lekker naweek vir jou Feetjie. Sterkte vir julle as gesin, en mag die HERE sy hande van beskerming oor julle almal hou, veral jou pa. Het vir jou 'n mail gestuur gister.

Blou Bul said...

Goeie more

Jy moet `n lekker naweek he.Ek sien julle is van Kimberley, ek dink dis `n grouse plek en was so twee jaar terug net daar deur en gekyk waarvan almal praat nee niks om oor huis toe te skryf nie.

Miskien weet julle van beter.
Maar geniet dit daar.

Dellie said...

Waar kruip jy weg Feetjie? Sien jou spoortjies nerens op die blogs nie! Alles OK?

Dame met 'n wil! said...

Dellie ja ek wonder ook wat van Feetjie geword het, nèrens is daar 'n teken van haar nie. Hoop alles is nog ok jong Feetjie.

Anonymous said...

Hallo feetjie

Jong ek is nou ook bekommerd. Ek het lanklaas op jou blog opgekom, want jou rekenaar was mos weg. Ek besluit toe om gou te kom kyk en jy is terug. Lees lekker al jou blogs, maar nou sien ek ook dat jy 21 Sept laas op was. Is jy ok? Is als reg daar? Praat as daar iets is wat ons mee kan help jong. Ons ken mekaar dalk nog nie so goed nie, maar sal altyd help as ek kan.

Lizet

Anonymous said...

Sussa, nou waar kruip jy weg? Ek het gedink jy het 'n hele hart vol emosies om neer te pen... Sal jou maar bel.

Ons sal hierdeur kom - ons is sterk meisies, onthou?

Dellie said...

Sterkte Fairy en Mona, ek dink aan julle! Maar Feetjie, ek is ook nou bekommerd oor jou. Jy het Donderdag gesê jy sou Maandag weer blog, en jou e-mail box is ook vol, jou mail kom terug. Laat weet darem net dat jy OK is?

Gatta-Patata said...

Feetjie
Ons mis jou inskrywings.....
KOM TERUG!!