Monday, September 17, 2007

Hallo Vriendinne!!!!

Ek het julle vreeslik baie gemis!!!
Baie dankie vir almal se raad, ek wardeer dit, julle is oulik!
Ek het uiteindelik 'n nuwe laptop gekry, die versekering het ook maar hulle eie tyd..
Was besig die afgelope tyd, moes al die werk opvang wat verlore gegaan het saam met my laptop, is nou nog nie heeltemal op datum.
Iemand het my daarop gewys dat ek op iemand anders se blog "oor die vingers getik" is
omdat ek , soos sy dit sien, my man afkraak en nie seker is of hy "Mr Right" is nie,
so ek is nou eers klaar advies gevra...aangesien die "ongenooides" ook my blog lees,
en hulle, wel sy, haarself die reg aanmatig om op haar blog 'n eier daaroor te le..
Ek was onder die wanindruk dis net julle, my maatjies, wat my blog lees...
So ek sal maar versigter wees...

Gesels later weer, wou net eers hallo se!!

3 comments:

Anonymous said...

Hi Feetjie!

Welkom terug jong! Ja, jy het baie om op te vang. Ons dieet nou al vir twee weke, jy kan daar by my gaan kyk onder die "Ry hom bloots" inskrywing. Ons het gewig aangeteken en als, en ons deel resepte en goeie raad.

Ek is bly jy is terug! Lekker week vir jou.

Anonymous said...

Welkom terug!

Anonymous said...

Heeeee bly jy is weer met ons!!