Monday, September 17, 2007

Happy Birthday!!!

My Poplap....

Baie geluk met jou verjaarsdag..
Jy is so kosbaar en spesiaal vir mamma..
Ek kan net vir Jesus baie baie dankie se, dat Hy so bondeltjie liefde soos jy
aan my toevertrou het!
Dit is vir my 'n voorreg om jou in my lewe te he!

Mamma is baie lief vir jou!

2 comments:

Anonymous said...

Baie geluk ook aan julle en mag sy tonne jare en liefde in julle lewens bring

Eben

Anonymous said...

... en is sy nie die pragtigste klein dingetjie nie!

Geluk my Sussie met jou kleine feetjiemeisiekind!