Friday, September 21, 2007

Julle is vir my spesiaal...

Baie dankie vir julle almal se raad, liefde en ondersteuning!
Ek dink nie julle besef werklik hoeveel julle vir my beteken nie!
Ek koester elkeen van julle in my hart, almal het 'n spesiale kamertjie met sy/haar
naam opgegraveer!

3 comments:

Anonymous said...

Ek wil twee kamertjies hĂȘ want ek is lank en groot!!

Agggg weet jy wat, solank ons almal maatjies bly is alles okay!!

As ons nie weer gesels nie, lekker naweek en soet wees!!

Eben

Dellie said...

Thanx Fairy-ding, en jy't ook 'n spesiale plekkie by my.

Leka naweek!

Anonymous said...

Sal dit voorbarig wees as EK ook se dankie?!