Thursday, August 2, 2007




Eers 'n drukkie vir almal van julle! Ek is die seekoei hier langsaan,lol.
Baie freaky...ek is besig om Sylvia Browne se boeke te lees,volgens haar besoek ons baie keer "die ander kant",veral kinders... wanneer ons slaap en daar praat ons 'n ander taal...
My ma (wat nie die boeke gelees het nie), vertel my vanoggend my dogtertjie,Calista, het na haar geroep gisteraand, sy slaap by ouma in die bed, en toe 'n taal gepraat wat my ma glad nie verstaan het nie!!
Antjie....
Sal graag julle opinie wil hoor hieroor!

22 comments:

Anonymous said...

Die riglyn in my lewe is die bybel. Volgens die bybel mag ons nie die geeste van afgestorwenes en die geeste wat waarsê raadpleeg nie.

Dus bly ek maar weg van Sylvia Browne se boeke. :)

Chantie said...

Hey Fairy, daai seekoei lyk soos ek op die oomblik!
Ek glo kinders kan dieper dinge raaksien as ons grootmense. Soos my sussie se 3jarige het voor ek nog geweet het ek is swanger, my hemp opgelig en 'n soentjie op my maag geplant en gesê: hallo babatjie!

Anonymous said...

Butterfae, dit is beautiful! Wow!

Sussa, ek het gedink my kinders babbel sommer net onsamehangend in hul slaap.

M.

Anonymous said...

GESTEELDE LAPTOP!!!

Hi julle Feetjielanders!

My Feetjiesussie het gevra dat ek julle in kennis stel van haar laptop wat gesteel is. Sy sal haar blog weer byhou sodra sy 'n nuwe laptop het.

ehm... miskien kan sy intussen haar gedagtes vir ons neerpen.

Liefde
Mona

Dellie said...

Ai tog Fairy, nou is jy ook deel van die crime statistics! Sterkte hoor, jy moet gou 'n nuwe een kry, ons gaan jou mis!

Anonymous said...

Aaaaaaaaaa die flokken @#$%^!! Hoop jy kom gou reg. Ons mis jou.

Chantelle Croucamp said...

Nigga, ek lees op die stadium n boek wat ek dink jy sal van hou! Devine revelations of angels deur MAry K Baxter. Syt ook verskillende boeke uit. Ook boeke by Rebecca Brown. Kyk bietjie daarna.
Dis regtig vir die inquisitive mind.... soos myne! En baie interresant! Baie liefde xx

Anonymous said...

Shame, Fairy,
Hoop jy kry gou-gou 'n replacement laptop! Voel mens nie vreeslik ge-isoleerd as jy nie jou masjientjie en internet het nie, he?!

Anonymous said...

Mona
Se seblief vir Fairytjie om op Ding se blog te gaan kyk. Hy't ietsie vir haar...

Anonymous said...

Tigerlilly, ek maak so!

Chantie said...

EK MIS VIR FAIRY!!!!

Dame met 'n wil! said...

Ai toggie Feetjie ek hoop regtig jy kry gou gou 'n laptop.

Anonymous said...

Wa is jy vriendin????

Dellie said...

Fairy-ding, kry nou daai vlerkies reg, jong!

Anonymous said...

Hi Fairy

Het gewonder wat aangaan dat jy niks geskryf het nie, nou sien ek hier dat jou laptop gesteel is. Ai jong, dit is omtrent 'n storie. Hoop jy kry gou weer een dat jy weer vir ons ietsie kan skryf. Ek hou nogal baie van jou blog.

Lekker dag vir almal.

O ja, en lekker vrouedag vir julle môre.

Lizet

Anonymous said...

Wat is Ding se blog adres?

Lizet

Anonymous said...

Lizet, Ding: lxding.wordpress.com

Fairy is al net so gefrustreerd soos julle. Dinge sloer. Ek sal haar sê sy word gemis in Feetjieland - dit sal haar definitief laat glimlag.

Soet wees.
Mona

Anonymous said...

BAie dankie Mona. Sal gaan kyk daar.

Lekker dag vir julle almal.

Lizet

Anonymous said...

Ons mis jou!!

Anonymous said...

Ai, sterkte. Hoop jy laptop was verseker. ;-)

Dellie said...

Hi Fairyding,
Ons hou maar die wêreld aan die gang so sonder jou, maar glo my, ons mis jou vlerkies! Jy moet nou plan maak jong!

Anonymous said...

Ja, jinne, Fairy, maak plan, jong!