Monday, July 30, 2007


Eerstens, Nigga, baie welkom!!! Was ek verbaas en bly om 'n comment van jou af te kry!! Hoop ek sien jou nog baie hier!
Ek sukkel om 'n comment te post, so ek antw maar hier.
Butterfae - hy is dan jou twinflame, en jy is soooo bevoorreg dat julle
mekaar al gevind het!! Wardeer girl, wardeer!
Roer -jou vriende/vriendinne kan soulmates wees, mens het nie net
een nie, al jou familielede is, julle het gekies om familie hier te
wees om mekaar by te staan. Dis basies almal wat jy gekies het
om saam met jou die paadjie te stap en jou te help met een of
ander les/taak. Maar jou twinflame is iemand anders, daar is
beslis 'n romantiese konneksie tussen julle, hy is "The One",die
liefde van jou lewe, jou ander helfte.

2 comments:

Chantelle Croucamp said...

Ah dankie man! Ek is soo mal oor jou blog. Lees dit gereeld en daarom sal ek ook inloer en comment gee. Jy het baie talent met die ding... jy ken van!

Anonymous said...

Dankie vir die kompliment,
ken nie regtig van nie, maar eers die 12de Julie begin,I just speak my mind!