Thursday, August 2, 2007

Aan almal hier...







Paula-Christine Baie Welkom!!!En ek glo nie aan toeval nie girl!Almal van julle wat my blog lees en comment, is in my lewe met 'n rede, of om vir my iets te leer, of om iets by my te leer!Antjie,Butterfae, Dellie,Tigerlily,Karoles,Lana,Boendoe,Roer,RB, Sharks,Koeksuster, ag daar is so baie van julle,jammer aan die wat ek uitgelaat het,maar weet dat julle ingesluit is, almal van julle is vir my baie kosbaar!En ek is so bly ek het julle hier ontmoet!Dankie vir al die raad, liefde en ondersteuning!

2 comments:

Anonymous said...

Dankie Mari, ek glo ek gaan lekker kuier hier.

Anonymous said...

Ons kuier lekker, ne?!