Thursday, October 25, 2007

http://feetjieland.wordpress.com/

2 comments:

Anonymous said...

Hello nig!! Baie lanklaas hier gewees.. Ek lees sommer deur als en ek wil jou so graag net n hug gee.. Ek het n liedjie ontdek van Juanita du plessis en daai liedjie het my al baie gedra... Ek wil dit graag met jou deel en al beteken dit jy moet na die naaste musica toe gaan om te luister.. doen dit! CD naam is Altyd Daar en liedjie se naam is In die hemel.. no 9 op die cd.. luister bietjie daarna wanneer jy n kansie kry.. dis mooi.

Lief vir jou xx
Chantelle

Anonymous said...

Ek weet ook nie meer waar Feetjie is in die lewe .... Maar ek het haar verjaarsdag nie vergeet en wil net geluk se aan haar.

Hoop jy het 'n wonderlike dag gehad en sal jou graag wil wil raaklees op die blogs!

Eben