Iets vir die oog om julle Maandag op te kikker! Eat your heart out girls... Op my blog mag julle maar drup... My gunsteling is natuurlik die cowboy, heeeee-ha!!!
Ek is getroud, het twee pragtige kinders, Calista (3) en Marko (2). My man se naam is Johan, en dan het ek 'n worsie en sy naam is Basjan. Ons het ons eie besigheid, J&B Satellites, ons installer DSTV's ,plasmas, projektors en interkomstelses.
Bietjie meer oor my as mens:
ek is spontaan, emosioneel, passievol, liefdevol, analities, en baie reguit en eerlik.
1 comment:
Yummy!! Thanx!
Post a Comment