Ek is getroud, het twee pragtige kinders, Calista (3) en Marko (2). My man se naam is Johan, en dan het ek 'n worsie en sy naam is Basjan. Ons het ons eie besigheid, J&B Satellites, ons installer DSTV's ,plasmas, projektors en interkomstelses.
Bietjie meer oor my as mens:
ek is spontaan, emosioneel, passievol, liefdevol, analities, en baie reguit en eerlik.
4 comments:
Baie dankie Fairygirl!
Die prentjies lyk mooi! Love you very much like chocolate fudge!
Danica
Baie dankie vir die prentjies, Fairygodmother, dis beautiful!
Ek speel vlg Saterdag (28ste) netbal in Hartswater. Slaap Vrydagaand in die koshuis - ons gaan toktokkie speel! hehe
Love you a bunch like MonsterMunch!
Moné
Hi, ek wou ook sê ek speel vlg Saterdag (28ste) in Lime Acres netbal!
We're going to kick butt! hehe
Love ya
Danica
We're going to kick some butt, as well!
Sê vir daai twee kabouters hulle moet vasbyt, Ouma is amper terug!
Soentjie vir elkeen van my af?
Liefde
Moné
Post a Comment