Ek is getroud, het twee pragtige kinders, Calista (3) en Marko (2). My man se naam is Johan, en dan het ek 'n worsie en sy naam is Basjan. Ons het ons eie besigheid, J&B Satellites, ons installer DSTV's ,plasmas, projektors en interkomstelses.
Bietjie meer oor my as mens:
ek is spontaan, emosioneel, passievol, liefdevol, analities, en baie reguit en eerlik.
4 comments:
Hoe lyk die feetjie dan nou nes jy?!
"10 Things I hate about you" ...Saterdagaand 20:00 op SABC3!
Hi Fairygodmother!
Gaan van nou af elke aand hier kuier, so watch your mouth, girl! hehe
Like die blog en kleurskema - dink dis cool.
Liefde
Moné
Hallo,Fairygirl!
Blog is Nice! Like die pienk en prentjies! Gaan ook van nou af elke aand Blog.
Lekker dag verder!
Liefde
Danica
Post a Comment